Nuus Ontbytsake is terug op die lug – as jy wil deel wees van ons program, stuur ‘n epos aan info@ontbytsake.co.za of as jy wil adverteer op die webwerf, kontak vir thea@ontbytsake.co.za
Die Weer

Weer Vrywaring

Neem asseblief kennis dat hierdie weervoorspelling slegs 'n indikasie is en dat Ontbytsake geen verantwoordelikheid neem vir onakkurate weervoorspellings nie.
Meningsopname
Hou jy van die nuwe Ontbytsake Webwerf?

Ja
Nee
Voorstelle
Komplimente en Klagtes
Vir enige komplimente of klagtes, stuur 'n e-pos aan

leilani@ontbytsake.co.za
   
Op Ontbytsake
4 Februarie 2012
Hierdie week kuier Ontbytsake in Klerksdorp, ‘n plek met ‘n ryk geskiedenis van aandelebeurse en mynmagnate en vandag is dit steeds ‘n dorp in Noordwes waar besighede vooruit boer. Ons gas is Giniel de Villiers wat pas derde gekom het in die Dakar wedren met sy Suid-Afrikaans geboude Toyota Hilux.

Vir enige program navrae epos ons graag op info@ontbytsake.co.za en vir enige webnavrae kontak leilani@ontbytsake.co.za. Indien jy een van die deelnemers op die program gemis het, sien gerus hulle besonderhede by kontak ons.
 
Dawie Sê:
Ekonomiese Verslag
Iemand het eendag gesê dat dit baie moeilik is om vooruitskattings of voorspellings te maak veral ten opsigte van die toekoms. Nou, vir 2012 lyk dit vir my gaan dit ewe moeilik wees!

2011 was `n bietjie van `n teleurstelling gewees. Die wêreldekonomie het swakker gedoen as wat ekonome oor die algemeen verwag het. Die Suid Afrikaanse ekonomie het ook nie te waffers gevaar nie, maar daar is tekens, hier en daar, wat daarop dui dat die wêreldekonomie stadig besig is om te herstel van die ergste probleme.

Lees Meer...
Aanlynkompetisies
Kompetisie | Valentynsdagprys van R1500
Ontbytsake webwerf gee vier geskenkbewyse ter waarde van R1500 weg om jou geliefde te bederf op Valentynsdag. Skryf in op ons Wen Alweer bladsy.
Kompetisie | Platteland dvd`s
Ons gee vyf Platteland dvd`s weg. Skryf in op ons Wen Alweer bladsy.
 
image
Itsy_bitzy      Itsy_bitzy      Vanto     Itsy_bitzy      Mango Airline      Flexi Rent      Itsy Bitzy
Copyright Ontbytsake 2012 | Website Administration by Itsy Bitzy Marketing