By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

14 Maart 2019

Vertonings van ‘My Vrou se Man se Vrou’ vind plaas van 25-29 Maart in Springs. Vir meer besonderhede, skakel die nommer op die skerm: Tel: 011 815 3000.
Koop nou kaartjies by Computicket vir Smokie se SA Toer 2020 van 27-29 Maart in onderskeidelik Kaapstad, Pretoria en Johannesburg.
Hoërskool Brits hou Matriekreünie vir hulle klas van 1968 op 28 Maart in Hartbeespoort. Die kontakpersoon is Retha: 083 310 9637.
Pieter Koen se Familie-Piekniek vind plaas op 28 Maart by die Henbase lodge. Kaartjies is beskikbaar by iTickets.co.za.
Theuns Jordaan tree op by die Gereformeerde Kerk, Mooifontein op 4 April. Kaartjies is beskikbaar by iTickets.co.za.
En laastens is daar Hoërskool Carletonville se reünie vir hulle matrieks van 1980 op 2 & 3 Oktober by Umfula Lodge, Parys. Laat weet vir Dalene as jy dit wil bywoon: 082 823 0945.
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site