By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

2 November 2019

‘n Kerssangdiens met Piet Smit word gehou op 10 November by die NG Gemeente, Brakpan-Oos. Navrae: Tel: 011 744 3668.
‘n Visvangnaweek saam met Adam Tas & DZL vind plaas van 15-17 November by die Marakele Nasionale Park. Bespreek per epos by bookings@dzlband.co.za.
‘n Fondsinsameling vir Movember word gehou op 16 November by die Rockwood Theatre Parkview in Pretoria. Skakel die nommer op die skerm vir navrae: Tel: 012 998 8717.
‘n Brandewyn & Melktert vertoning met Jannie Moolman & Blackie Swart vind plaas op 17 November by die Die Blouhond, Casa Toscana. Besprekings: www.casatoscana.co.za
‘n PWP Gholfdag word gehou op 22 November by die Bellville Gholfklub. Die kontakpersoon is Joan: 082 960 3819.
En laastens is daar ‘n Vrouekonferensie op 23 November by die NG Kerk, Welkom-Suid. Vir meer besonderhede skakel Rina: 082 375 8513.
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site