By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

21 Maart 2020

Pieter Koen se Familie-Piekniek vind plaas op 28 Maart by die Henbase lodge. Kaartjies is beskikbaar by iTickets.co.za.
‘n Veldfliek 2020 vind plaas by Hoërskool Pres Steyn op 3 April in Bainsvlei. Kaartjies is beskikbaar by quicket.co.za.
Die ‘Gospel National’ Talent Oudisies word gehou op 11 April in Gordonsbaai. Skakel die nommer op die skerm vir navrae: Tel: 066 206 4208.
‘n ‘Kruistog in die Voetspore van Jesus’ vind plaas op 25 April by die Heidelbergkoppie. Die kontakpersoon is Poppie: 082 854 4025.
Die Weiveld in Pretoria bied ‘n Gesinsdag aan op 25 April. Kaartjies is beskikbaar by tixsa.co.za.
En laastens is daar die Hoërskool Carletonville se Matriekreünie vir hulle klas van 1980 op 2 & 3 Oktober by die Umfula Lodge in Parys. Rig navrae aan Dalene: 082 823 0945.
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site