By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

5 Oktober 2019

Optredes deur Benny Bushwacker vind plaas van nou tot 20 Oktober by Montecasino. Kaartjies is beskikbaar by Computicket.
‘n Koeke & Terte Damesoggend met Susan Coetzer word gehou op12 Oktober by Die Blouhond, Casa Toscana. Bespreek op die web by casatoscana.co.za.
Laerskool Krugersdorp se Eeufees vind plaas op 18 & 19 Oktober in Krugersdorp-Noord. Die kontakpersoon is Gerhard: 082 448 0922.
Hoërskool Rustenburg hou Matriekreünie vir sy klas van 1979 van18-20 Oktober. As jy dit wil bywoon, laat weet vir Frikkie: 082 461 6137.
‘n Damesoggend vind plaas op19 Oktober by die NG Kerk Meyerhof in Bothaville. Rig navrae aan Marnie: 082 632 3410.
En laastens, Hoërskool Linden se reünie vir sy matrieks van 1969 vind plaas van 25-27 Oktober. Die kontakpersoon is Wouter: 072 318 4668.
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site