By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Afri-Jero Construction and Consultants

Afri-Jero Construction and Consultants van Parys, spesialiseer in spoorlyn-konstruksie, onderhoud en die opgradering van bestaande sylyne. Hulle doen meestal werk vir die privaatsektor en ook Transnet Freight Rail.

Buiten die restourasie van die ou Stasie-gebou op Parys wat hulle hoofkantoor is, sluit hulle projekte onder andere in:
RBCT se Steenkool Terminaal  in Richardsbaai.
PPC  se Sylyne in die Wes-Kaap en Gauteng. 
Sappi se lyne by Ngodwana.
Glencore,Tweefontein se 100 Trok laai-fasiliteit.
African Rail and Traction Services. 
En nuwe projekte met Global Civils en Classic Rail.

Vir spoorlyn infrastruktuur en vele meer – kontak “Afri-Jero Construction and Consultants” se professionele span. Hulle trap diep spore...

Etienne Beukes: 083 658-1444 
Ryno Beukes: 082 343-6259

Adres:Parys
Kontaknommer:083 658 1444
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site