By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

B&E International

B&E International is ‘n kommersiële aggregaat produseerder en verskaffer met steengroewe by ‘Howard Quarry’ buite Witbank.

By hierdie dolerietbron produseer en verskaf B&E ‘n verskeidenheid aggregaat produkte aan die konstruksie, mynbou, padbou, spoorbaan, pad-onderhoud en betonmateriaal verbruikers van Witbank, Bronkhorstspruit, Delmas en Middelburg.

By Howard Quarry is die daaglikse produksie kapasiteit 3,600 ton, en 4,500 ton vir basiese produkte. Die aanleg is nie afhanklik van ESKOM krag nie en voldoen aan alle mynbouregulasies en wette. 

Produkte word per gewig verkoop en hulle verskaf vervoer vir die aflewering van produkte.

B&E International – Hulle het bykans 50 jaar se ondervinding in die bedryf, met die kernbeginsels van ervaring, kundigheid en uitnemendheid.
Kontaknommer:082 607 4339
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site