By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Ben Schuld & Vennote

Ben Schuld & vennote is ‘n Old Mutual Persoonlike Finansiele Advies Praktyk in Potchefstroom. Die advies wat Ben Schuld & vennote aan hulle kliënte gee, word gerugsteun deur Old Mutual wat al meer as 170 jaar ondervinding in die finansiële dienste bedryf in Suid-Afrika het.

Old Mutual Persoonlike Finansiële Advies het kantore in al die groot sentra in Suid-Afrika, met 2,758 adviseurs wat 134 biljoen Rand se bates namens hulle kliënte bestuur. Jy kan op Old Mutual en Ben Schuld & sy vennote, Safraz Khan, CF van Heerden en Philip Snyman vertrou.

Dienste wat Ben en sy vennote voorsien is onder andere langtermyn spaar, beleggings en risikobeplanning, sowel as korttermynverskering. Dit word vir elke kliënt gedoen om te help met ‘n omvattende finansiële plan om hul lewensdoel te bereik.

Die afgelope 5 jaar het Old Mutual R19.2 biljoen aan kliënte uitbetaal vir siektes, ongeskiktheid, dood en afleggings. Dit toon hoe belangrik dit is  om risikodekking in plek te hê. 

Ben Schuld en vennote - “’n Vriend in onseker tye”.

Adres:Potchefstroom
Kontaknommer:083 626 1822
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site