By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Beruseal

Beruseal Online Leak Sealing is 'n voorkeur ISO 9001, trots Suid-Afrikaanse lek-verseëlingmaatskappy.

Beruseal se innoverende denkwyse het hulle in staat gestel om koste-effektiewe oplossings vir die herstel van lekke te ontwikkel. Op dié manier word die stilstandtyd verminder, terwyl toerusting herstel word na oorspronklike ontwerpspesifikasies met gebruikmaking van industrie-gereguleerde ingenieurs- en vervaardigingstandaarde.

Beruseal se gespesialiseerde in-huis ontwerp-ingenieursafdeling, in kombinasie met die ISO 3834-geakkrediteerde vervaardigingsfasiliteit, het hulle in staat gestel om hulle inlyn-lek seëlrespons protokolle te optimaliseer, wat internasionale kliënte soos Chevron, Exxon Mobil, TOTAL en SAPREF bevoordeel.

Beruseal produkte sluit in koolstofvesel saamgestelde pyplyn herstel- en rehabilitasiestelsels, sowel as pasgemaakte klampherstel-toestelle.

Beruseal bied bedryfsgehalte lek-verseëlingoplossings, terwyl hulle ‘n 100% beseringsvrye reputasie behou, deur streng implementering van alle regulasies.
Kontaknommer:031 914 3812
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site