By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Billcost en Merkels

Billcost en Merkels is ’n rekenaarprogram en elektroniese teksboek wat nou beskikbaar is om die lewe van boukontrakteurs aansienlik te vergemaklik.

Die Billcost sagteware hanteer Boukoste, Materiaal- en Arbeidskosteberamings met ingeboude formules en dit bevat reeds opgedateerde pryse vir alle provinsies in Suid-Afrika asook Namibië.

Merkels is ‘n Elektroniese Bouers Handleiding ook met opgedateerde formules en pryse vir Suid-Afrika en Namibië.

Billcost en Merkels – Kry jou sagteware by www.ppis.co.za.
Kontaknommer:086 11 11 273
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site