By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Blackview SA

Blackview SA versprei bekostigbare, top kwaliteit, “RUGGED” Slimfone vir die Suid-Afrikaanse mark, met eersteklas na-verkope ondersteuning. 

Die idee het ontwikkel in 2013 na deeglike marknavorsing in die slimfoonmark gedoen is. Blackview het die geleentheid gesien in die gehardheid van “RUGGED” Slimfone, wat ‘n groot behoefte in die Afrika konteks is. Hierdie foon is bekostigbaar en taai, met geen gebrek of tekort aan funksionaliteit nie. ‘n Ware “TAAI” slimfoon. 

Nou kan jy by Blackview belê in ‘n Slimfoon wat bo-standaard “Taai” is. Dit kan werklik aan ruwe omstandighede blootgestel word en kom boonop teen ‘n bekostigbare prys – sonder enige teleurstelling wat die slimfoon funksionaliteit betref.

Blackview se “RUGGED” slimfone – hulle na-verkope diens is wêreldklas gehalte.
Kontaknommer:012 880 0531
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site