By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Coastal Hire Middelburg

Coastal Hire Middelburg het onlangs sy deure ge-open en vorm deel van ‘n netwerk van takke onder een eienaarskap in Mpumalanga.

Met 20 jaar ondervinding in die bedryf is die gemoedsrus daar dat jy goeie raad, goeie diens en die beste toerusting sal kry wat verseker dat jou projekte sonder teespoed sal verloop.

Met ‘n koerierdiens tussen die takke sorg hulle dat kliënte toerusting by elke tak, betyds ontvang.
Kontaknommer:Coastal Hire Middelburg: 065 835 9179 en Coastal Hire Witbank: 013 692 4219
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site