By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Container4u

Container4u is in Humansdorp gebasseer en verhuur sedert 2004 ‘n verskeidenheid skeepshouers aan kliënte.

Nie net is daar ’n groot voorraad 6-meter skeepshouers onmiddellik op aanvraag beskikbaar nie, maar ook 12-meter groottes en kantoor-skeepshouers.

Die vervoer van die skeepshouers word met groot gemak gedoen en op die plek geplaas waar die kliënt dit versoek. 

6 en 12 meter skeepshouers word gebruik vir stoorspasie terwyl die kantoor-skeepshouers op bou- en konstruksiepersele gebruik word.

Op kliënte se versoek kan veranderinge aan skeepshouers aangebring word om by hulle spesifieke behoeftes te pas.

Container4u - Vervoer van die Skeepshouers word landwyd gedoen.
Kontaknommer:082 294 4444
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site