By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Cullinan Sakekamer

Die Cullinan Sakekamer verteenwoordig die belange van besigheidseienaars in Cullinan. Die dorp is vernoem na Sir Thomas Cullinan, die eienaar van die myn toe die Cullinan diamand gevind is. Vandag is Cullinan ‘n toeriste aantreklikheid wat mense lok met sy nostalgie en die vele aktiwiteite om van te kies, in en om die dorp.

Cullinan is ‘n heerlike wegbreek uit die stad vir die Korporatiewe mark. Hier is vele spanbou aktiwiteite, wildsritte en Gholf in ‘n rustige omgewing. Die Cullinan Sportsentrum bied ook fantastiese fasiliteite vir ‘n verskeidenheid van nasionale sportgeleenthede soos krieket, rugby, hokkie  en ‘n groot aantal fiksheid en spanbou geriewe.

Die Restaurante, winkeltjies,  geskiedenis en toere maak Cullinan waarlik uniek. Kontak die sakekamer gerus.
Adres:Cullinan
Kontaknommer:012 305 2501
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site