By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

De Oude Muragie

De Oude Muragie is ’n bekostigbare kleinsake  besigheidsentrum in Magalieskruin met ’n rustige Kaapse karakter. Hier is 11 professionele noodsaaklike diensteverskaffers...

‘Die Watergat’.. verkoop die lekkerste gesuiwerde natuurlike water en ys in Pretoria, asook produkte soos heerlike roomys en bevrore-jogurt....    

‘E-Spice Health’ lewer professionele dieëtkundige konsultasies en Geneway doen genetiese toetse en voorsien ‘n verskeidenheid  10 dag kospakke, gemik op funksionele en praktiese voeding...

‘Hair, Skin and Lazer’ spog met talentvolle haarstiliste en ‘n internasionaal opgeleide skoonheidsterapeut wat spesialiseer in mediese velsorgbehandelings en botoks..

‘Pampered Pooches’ vertroetel en verfraai jou honde en katte met ‘n bad, spesialis skeer-styl, naels knip en meer. Hul vervoerdiens gaan haal en besorg jou troeteldier veilig tuis.
   
‘Heal and Key’ se deskundigheid behels slotte, sleutels, afstandbeheerders, skoene en droogskoonmaak- en wasgoeddienste... 

Besoek ook Mara’s Slaghuis en  Almadina Supermark, en kontak ons vir ‘n Unieke Restaurantgeleentheid. 

De Oude Muragie – Landelik, vriendelik, rustig....
Kontaknommer:083 4444 750
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site