By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Dry Ice International

Dry Ice International is oorspronklik in Pretoria gevestig, maar het oor die afgelope dekade so vinnig uitgebrei dat daar nou addisionele vervaardigingsaanlegte in Port Elizabeth en Durban is.  

Die droë ys word nasionaal, sowel as internasionaal versprei, 24 uur per dag, 365 dae per jaar.

Dry Ice International is spesialiste in die vervaardiging en verspreiding van droë ys. Wat hulle diens kenmerk en uitstaande maak, is hul vermoë om droë ys enige plek in Suid-Afrika te kan lewer - binne 24 uur in die Gauteng area en 48 uur vir die res van Suid-Afrika.

Dry Ice International – Verskaf Suid-Afrika met die hoogste gehalte droë ys vir die afgelope 24 jaar.
Kontaknommer:010 040 3201
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site