By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Fire Quill Publishing

Fire Quill Publishing in Sunward Park, Boksburg, is ‘n uitgewer met plaaslike en internasionale outeurs, wat fokus op die terreine van wetenskapfiksie, fantasie en die bonatuurlike, sowel as romanse. 

Fire Quill Publishing voorsien ‘n effektiewe bemarkingstruktuur aan skrywers vir die eerste jaar van publikasie. Hulle bemarking is daarop gerig om boeke op die rakke van winkels soos Exclusives, Facination Books, CNA en PNA te plaas.
Kontaknommer:011 913 0305
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site