By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Fishing’s Finest

Fishing’s Finest in die Lynnwood Bridge winkelsentrum is hengelspesialiste wat gehalteprodukte van die wêreld se top-handelsname voorsien. Hulle bied ook advies oor die nuutste visvangtegnieke wat wêreldwyd toegepas word.

Fishing’s Finest fokus op kuns-aas wat varswater- en soutwaterhengel insluit, maar maak ook voorsiening vir algemene rots- en stand-aas hengel. Hulle het ‘n aanlynwinkel so enige iemand van enige plek kan aanlyn by hulle koop. 

Fishing’s Finest is die alleenverskaffer van Pelagic Gear in Suid-Afrika. Pelagic Gear is ‘n ultravioletbestande klerereeks wat spesiaal vir die visserman ontwerp is. 

Fishing’s Finest spesialiseer ook in visvangtoere by Cahora Bassa, die Zambesiriver, Bazaruto en vele meer.

By Fishing’s Finest kry jy alles oor visvang – die wydste reeks produkte van die hoogste gehalte, met puik diens, teen die beste pryse! 
Kontaknommer:012 991 0603
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site