By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Flygrip

Flygrip is ‘n unieke selfoon “grip” wat jou toelaat om jou foon met een hand te kan hanteer en ook gemaklik te kan laat regop staan. 

Flygrip kan op enige selfone, tablette of “e-readers” gebruik word en vou plat toe. 

Flygrip ’gryp’ jou vingers vas, sodat die foon nie uit jou hand kan val nie. Verder staan dit behoorlik in portret en of landskap manier, vir genotvolle kyk van videos. 

Flygrip verleen ook ‘n “secure reverse grip” vir oproepe.

Nou kan jy ook maklik beter selfies neem en ook lekker lê en nuus lees, sonder dat jou foon op jou gesig val.

Flygrip kan bestel word met ‘n maatskappy se logo op of iets meer persoonlik. Dit maak ‘n baie goeie Kers- of Korporatiewe geskenk.

Flygrip – beskikbaar by Take-a-Lot  en  New World of aanlyn by flygrip.co.za. 

Herverkopers en agente is welkom.
Kontaknommer:082 393 1866
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site