By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

GCC Engineering

As jy op soek is na kwaliteit ingenieurswese gerugsteun deur ervaring en boonop teen die regte prys – klop gerus aan by GCC Engineering in Witbank.

Sedert 1997 bied GCC Engineering ingenieurswerke, nie net  vir konstruksie en fabrikasie nie, maar ook vir mynbou en algemene voorraad.

GCC is trots op die detail waarmee hulle werk en die feit dat hulle ook volgens kliënte se spesifieke benodigthede kan ontwerp en bou.

GCC Engineering – Bevredigende kwaliteit, diens en betydse aflewerings teen kompeterende pryse.
Kontaknommer:013 656 0161
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site