By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Heli-X

Heli-X is 'n eenstop lugvaartmaatskappy wat by die Kaapse internasionale lughawe gebaseer is, saam met die Cape Town Flying Club in die algemene lugvaart area.

Heli-X bedryf beide ‘n vliegopleidingskool en ‘n huurvlugmaatskappy. Die skool beskik oor helikopters, vastevlerk-vliegtuie en ‘n FNPT II simuleerder, en voorsien opleiding aan beide plaaslike en internasionale studente. 

Heli-X bied professionele opleiding aan voornemende en ervare vlieëniers, sowel as afspraakvlugte en pakkette aan individue, pare of groepe. 

Hulle is die eerste keuse van lugverfilmings-maatskappy vir talle sportbyeenkomste in die Wes-Kaap. 
Kontaknommer:021 934 0114
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site