By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Kaapse Verbruikers bsmart

Kaapse Verbruikers is in 1947 gestig en het aanvanklik net vir ’n klein groep staatsdiensamptenare, afslag by beperkte winkels beding. Sedertdien het hulle nasionaal uitgebrei, en “bsmart” aan hulle handelsnaam geheg. Vandag bestaan bsmart uit meer as 30 000 kaarthouers en meer as 10 000 handelaars landwyd wat afslag aan kaarthouers bied. 

bsmart bied 45 dae rentevrye aankope. Afslag op jou individuele aankope hoop op en word een keer per jaar as ‘n kontantbonus uitbetaal. 

Jy bly in beheer en dis nie moontlik om jou begroting te oorskry nie. Jou bsmart-rekening moet elke maand ten volle vereffen word.

Met die bsmart app, sien jy jou krediet beskikbaar asook ekstra afslagkoepons en koopbewyse van deelnemende handelaars.

Kaapse Verbruikers / bsmart – die aankoop-kaart wat jou beloon!

Sms “Spaar” na 32005 vir meer inligting

Adres:Suid-Afrika
Kontaknommer:021 409 7600
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site