By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Krugersdorp Wildtuin Veiling

Krugersdorp Wildtuin Veiling is reg oorkant die Krugersdorp Wildtuin geleë en hulle is afslaers van lewende hawe, pluimvee en allerhande los goed.

Ja-nee, by Krugersdorp Wildtuin Veiling is daar nie net ‘n kliëntebasis nie, hulle is soos ‘n groot familie. Elke kliënt word met respek behandel en net beste kliëntediens word verskaf. Daar is iets vir die hele familie om te doen - nie net vir die boer nie. Hulle vlooimark lok ook mense van heinde en vêr.

Krugersdorp Wildtuin Veiling – hulle kry dit reg om beide die koper en verkoper gelukkig te hou en sodoende die beste prys vir albei te gee.
Kontaknommer:Thys Hattingh: 082 852 7126 en Johan Kruger: 082 851 2414
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site