By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

LegaC

LegaC bied die volgende dienste aan: Funksionele Nasionale uitkontraktering van Werknemers; Salarisadministasie en bestuur, asook Arbeidsverhoudinge bestuur.

Hulle dienste sluit in verskaffing van Tydelike Personeel vir spesifieke projekte, Gespesialiseerde werwing van werknemers en Finansiële bystand aan kliënte se werknemers. 

In samewerking met hulle paneel prokureurs doen hulle BEE eienaarskap herstrukturering en Litigasiebestuur. 

LegaC bied persoonlike kontak met kliënte en gespesialiseerde dienslewering. Hulle spog met ‘n uitstekende reputasie in die bedryf vir die laaste 20 jaar, met dienslewering in verskeie industrieë byvoorbeeld konstruksie, motor, nywerheid en verbruikersgoedere.

LegaC Human Capital Group – Koste-efffektiwiteit, integriteit, deursigtigheid en unieke probleemoplossing-benaderings wat werk.
Kontaknommer:0861 4444 96
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site