By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Mooipoort Gholfklub

Mooipoort is ’n 18-putjie Boetiek gholfbaan langs die R573 so 15 kilometer Noord-Oos van Pretoria. 

Hier is ook funksie-fasiliteite wat almal se behoeftes sal pas - van spanbou en verjaarsdae tot troues.

Mooipoort Gholfklub – Familiegholf met ’n tegniese baan wat selfs gesoute spelers in staat stel om kortspel te verfyn.
Kontaknommer:012 819 1318
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site