By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Nexgen

Nexgen op Nigel verskaf die mees kompakte mobiele biometriese klokmasjiene aan die sekuriteits-, konstruksie en onderwyssektore.

Daardeur word werknemers se vingerafdrukke geregistreer om akkurate registers en salarisse volgens die regte ure te bereken, en om die GPS koördinate van hulle bestemmings aan te dui. 

Nexgen help om vir elke kliënt unieke sagteware te ontwikkel. Sodoende word salaris-uitgawes aansienlik bespaar en bedrog voorkom. 

Nexgen lewer ‘n puik diens en staan kliënte op ‘n daaglikse basis by. 
Kontaknommer:011 739 4200
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site