By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Palms Mall

Vanderbijlpark se Palms Mall is sedert 2007 al dié gebied se skoonste en kindervriendelikste inkopie-omgewing. 

Of jy nou net jou motor wil laat was of inkopies doen – hier is winkels wat in letterlik alle behoeftes sal voorsien...

Die groot bekendes is hier en dan ook winkels uniek aan die sentrum... 

En met vele restaurante is etes ook geen probleem nie... 

Veilige OTM’s is ook beskikbaar... en die speelpark vir kinders is heerlik en veilig met permanente toesig.

Palms Mall is ‘n veilige winkelsentrum met ‘n topklas hoë definisie sekuriteitskamera-sisteem sodat jy met ‘n geruste hart inkopies kan doen.  

Verder spog Palms Mall met die vinnigste gratis wifi in die land!

Palms Mall – want hulle klante is vir hulle baie belangrik en daarom kry jy hier net die beste diens.
Kontaknommer:082 335 8252
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site