By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Pick & Pay Pongola

Pick & Pay Pongola bied uitstekende diens en ‘n groot verskeidenheid produkte. Onder leiding van Johan Erlank word dié tak met Christelike beginsels bestuur. 

Hulle is bekend vir hulle slaghuis se biltong en kwaliteit vleis. Die gesogte bakkery sal ook uit hulle pad gaan om spesiale bestellings vir kliënte uit te voer.  

En Pick & Pay Pongola se Deli verskaf ‘n groot verskeidenheid heerlike geregte en slaaie.

Johan gee spesiale aandag aan sy personeel.  Hier is ’n sterk spangees, vinnige diens by die kasregisters en boonop ’n koffiewinkel met gratis WIFI fasiliteit waar reisigers dikwels kom ontspan op pad see toe.

Pick & Pay Pongola – individuele aandag gekoppel aan deurlopende gemeenskaps-betrokkenheid.
Adres:Jan Kempstaat 25, Pongola
Kontaknommer:034 4133 109
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site