By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

PostNet Malalane

PostNet Malalane is ‘n spinternuwe winkel wat streef om die gemeenskap van die Onderberg met flinke en suksesvolle besigheidsdienste te trakteer.

Hier is koerierdienste teen baie kompeterende pryse, skryfbehoeftes, alle tipes drukwerk word gedoen van A0 tot A6. Ook digitale dienste wat insluit internet, rekenaargebruik  en posbusfasiliteite. Verder spesialiseer hulle in die lewering van professionele besigheidskaartjies, naamplaatjies, besigheidstempels, planne en plakaat-drukwerk.

Postnet Malalane - vriendelike  klientediens met gehalte produkte en dienste vir die Onderberg.
Kontaknommer:013 790 0087
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site