By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Provincial Logistics

Provincial Logistics met hul hoofkantoor in Wellington, is 'n privaat padvrag vervoermaatskappy wat nasionaal en oor ons grense opereer oor die hele Suidelike Afrika.

Wat Provincial Logistics bo ander verskaffers stel, is hulle onwrikbare verbintenis tot uitnemendheid in kliëntediens.

Hulle verseker dat alle vragte omvattend verseker is teen alle risiko terwyl dit vervoer word en hulle verseker ook dat al hulle onderskeie vervoer-kontrakteurs ook voldoen aan die versekeringspolis. 

Provincial Logistics bied kliënte net die nuutste tendense en tegnologie. Alle personeel is opgelei, toerusting in stand gehou tot op die hoogste standaard en satelliet- en selfone monitor alle voertuigbewegings konstant.

Provincial Logistics – Hulle diens en betroubaarheid bevry waardevolle hulpbronne vir kliënte en bied ongeëwenaarde kundigheid met die vermoë om vrag op tyd, binne die begroting en met gemoedsrus te vervoer.
Kontaknommer:021 864 3334
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site