By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Sable Coal

Net buite Witbank in die Steenkool middelpunt van Mpumalanga is die Sable Coal sylyn, waar Sable Coal steenkool laai na verskeie Steenkool terminale soos Maputo, Durban en Richardsbaai.

Sable Coal doen die koop en verkoop van steenkool en kan ook kapitaal voorsien aan opkomende myners.  

Sable Coal gebruik sub-kontrakteurs soosTraxtion Sheltam Lokomotiewe om die rangering van die treine te doen.  

SA City Link hanteer die laai en vervoer van Sable se produkte.  

Sable Coal gee puik diens aan steenkool leweransiers, ongeag hoe groot of klein. Hulle kan ook verskillende kommoditeite aflaai en stoor.  Hulle diens behels alles - van die laai van die trein, tot in die hawe op die boot. 

Sable Coal bied ook sekuriteit om kontaminasie van steenkool te voorkom.

Verder doen Sable Coal die laai van die trein volgens TFR spesifikasie met SA City Link se laaigrawe. 

Sable Coal - Eksklusiewe laai-areas vir die kliënte en persoonlike diens.  

Hulle verskaf ook steenkool as jy dit wil hê en die feit dat hulle steenkool kontant aankoop bied natuurlik ‘n groot voordeel vir die kleiner myners en klein steenkoolvoorsieners.
Kontaknommer:082 325 8998
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site