By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Scottburgh Mall

Die Scottburgh Mall bied ’n wye verskeidenheid winkels te kies en keur - van nasionale kleinhandelaars soos Pick-n-Pay, Woolworths, Food Lover's Market, Pick-n-Pay Clothing, Clicks, Mr Price, Sheet Street en Specsavers tot banke soos FNB en ABSA asook verskeie kleiner onafhanklike handelaars. 

Scottburgh Mall het ook ’n hele aantal eet- en wegneem-ete opsies vir hul kopers. 

Scottburgh Mall is die kleinhandel-kern van die bo-suidkus. Die gemeenskapsentrum van 14 900 vierkante meter bied kopers letterlik alles wat hulle nodig het.

Die Mall spog ook met haar- en skoonheidsalonne, ’n tandarts, gesondheidswinkel en die Body Zone Gimnasium.

Of jy nou 'n bietjie inkopieterapie wil doen, of vriende ontmoet vir 'n maaltyd, Scottburgh Mall is die plek vir jou!
Kontaknommer:039 976 1045
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site