By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Simply Water

Simply Water in Pretoria voorsien water van hoogstaande gehalte wat deur die proses van tru-osmose verkry word. 

Simply Water verskaf water en waterbottels op kleinhandel- en korporatiewe vlak. Op ‘n daaglikse basis verkry kliënte water vir huishoudelike gebruik by die maatskappy se perseel, terwyl Simply Water weekliks hervul en water aflewer op bestellings. 

Verder verskaf Simply Water waterbottels aan kliënte wat hulle eie embleem op die etiket aanbring. 
Kontaknommer:062 103 2047
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site