By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Thusanyo Investments

Thusanyo beteken ‘help mekaar’ en Thusanyo Investments in Secunda bou saam aan Suid-Afrika se werksmag. Hulle doen arbeidsvoorsiening met dienslewering gewaarborg teen die beste prys.

Buiten arbeidsvoorsiening doen Thusanyo ook plasings, nasionaal en internasionaal. Hulle spesialiseer ook in ‘Shutdowns’ en kliënte sluit in Chevron, PetroSa, Sasol-1, -2 en -3, Sapref, RBCT, Kusile, Medupi, Puma Energy in die DRC en tans in Bharain.

Thusanyo Investments – kom belê in arbeid gemoedsrus.
Kontaknommer:017 631 3081
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site