By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Torque Africa Exploration

Torque Africa Exploration is ‘n boormaatskappy wat spesialiseer in boorwerk vir water, eksplorasie
en konstruksiewerk. 

Die Hoofkantoor en werkswinkel is in Pretoria met takke in die Wes- en Noord Kaap. Hulle boormasjiene is plaaslik vervaardig en word self gediens en onderhou. 

Torque Africa Exploration het al in verskeie lande tot sover as Pakistan gewerk en het uitgebreide kennis van enige tipe formasie en omstandighede.

Met ‘n vloot van 64 voertuie, insluitend 11 boormasjiene kan hulle alle toestande hanteer. Daar word altyd gestreef na maksimum, doeltreffende produksie. 

Al hulle personeellede is opgelei in veiligheid- en gesondheidsregulasies. Dit is hulle beleid om minimum impak of skade aan die omgewing te doen.

Hulle bied ‘n bekostigbare diens, wat almal se sak sal pas. 

Torque Africa Exploration – hulle is die boormeesters.
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site