By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Unipumps

Unipumps, gebasseer in Johannesburg, voorsien “UniSolar” pompe en ook bo-grondse swembaddens. 

Sedert 2009 bied hulle top kwaliteit alternatiewe produkte aan die mark, wat swembaddens en die onderhoud daarvan meer bekostigbaar maak. 

Unipumps vervaardig en verkoop ook hulle eie reeks produkte, wat hulle self diens. Dit sluit alles in wat jy, as  swembad-eienaar, mag nodig kry.

Uni-Solar pompstelsels betaal hulleself binne 4 jaar af en gebruik geen elektrisiteit van die netwerk af nie. Finansiering is by FNB Southdale beskikbaar vir kwalifiserende kliënte.   

Met Unipumps produkte vermy jy ook onnodige versteekte toekomstige uitgawes. 

Unipumps – Suid-Afrikaanse produkte uit die boonste rakke – teen sakpaspryse.
Kontaknommer:071 921 1052
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site