By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Watertech Solar Namibia

Watertech Solar Namibia doen baie – voorsien glasvesel sonkrag-geysers wat roesvry is, loodgieterswerk, opknappings, en elektriese geysers. Hulle verander ook bestaande elektriese geysers na sonkrag-geysers. Watertech Solar Namibia is ingekontrakteer by al die versekerings maatskappye. “Geyserwise” beheer-eenhede en titanium elemente word ook deur hulle gebruik.

Hulle Xstream Geysers dra boonop ‘n 7 jaar fabriekswaarborg - van alle tenke vervaardig deur XStream sedert 2003, werk 99.74%, vandag nog. Daarom het hulle besluit om die fantastiese produkte volgende jaar in Namibië te begin vervaardig.

Die meeste van Watertech Solar Namibia se produkte, betaal hulleself binne 3 tot 5 jaar, net met wat jy op elektrisiteit bespaar.

Watertech Solar Namibia – Top kwaliteit,  uitstekende diens en 24/7 beskikbaar, reg deur die jaar.
Kontaknommer:+264 81 480 0211
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site