By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.
...

Xpanda and Top Carpets

In the Salgos Centre in George Street you'll find Kimberley's Xpanda and Top Carpets agencies. They offer...

Besonderhede

Amoroc Doors

Amoroc Doors op Hermanus is al vir meer as een-en-twintig jaar verbind tot die voorsiening van uitstekende...

Besonderhede

Ayize Kitsgras

Ayize Kitsgras op Randfontein kweek en voorsien LM en Kikuyu kitsgras van gehalte, sowel as kwaliteit...

Besonderhede

Bargain Hunter

Bargain Hunter in die Moreleta Plaza winkelsentrum in Pretoria-Oos is ‘n baie besondere meubelwinkel....

Besonderhede

Bark Unlimited Organics

Varing Kwekery het begin met varings kweek, maar die publieke aanvraag na hulle kompos was so groot dat...

Besonderhede

Bed King

Bed King is ‘n spesialis-slaapwinkel met tien takke landwyd, wat klante van die beste slaap-oplossings...

Besonderhede

Builders

Builders is die winkel van keuse vir alle bou, doen-dit-self en huisverbeteringsprodukte. Vandag is hulle...

Besonderhede

Century 21

Century 21 is die wêreld se grootste eiendomsagentskap met kantore in meer as 80 lande. Century 21 Wildlife...

Besonderhede

Charka

Charka is die huishoudelike naam vir braaibrikette vir die afgelope 40 jaar en ja – jou brikette kom...

Besonderhede

Coastal Timber Mouldings

Coastal Timber Mouldings is ‘n familiebesigheid op Hermanus wat houtprodukte vervaardig en in Januarie...

Besonderhede

ConTech Material Handling Solutions

ConTech Material Handling Solutions is in 1993 begin as ’n ingenieurs-maatskappy, wat spesialiseer in...

Besonderhede

Cupboard Supply

Cupboard Supply in Silverton, Pretoria vervaardig ‘n groot reeks kaste van enige soort in verskeie afwerkings.Groothandel-verskaffing...

Besonderhede

Damp Proof Company

Damp Proof Company in Pretoria en Johannesburg is een van Gauteng se toonaangewende vogdigtings-maatskappye....

Besonderhede

Discount Decor

Discount Decor is 'n aanlyn meubelwinkel met die toegevoegde waarde van 'n 6000 vierkante meter vertoonlokaal...

Besonderhede

Dreiers Ifafi

Dreiers is al in 1921 begin. Van toe af het dit gegroei tot die bekendste hardeware en boumateriaal winkel...

Besonderhede

Dry Cleaning Laundry 4U

Met takke in Durbanville, Plattekloof, Welgemoed, Belville, Stikland en Brackenfell is ”Dry Cleaning...

Besonderhede

Emis

Emis Security op Heidelberg, Gauteng, is ‘n ervare sekuriteits-maatskappy wat oor ‘n 24-uur bemande beheerkamer...

Besonderhede

EPR Sekuriteit

Van die oomblik dat jy deur die hek ry by EPR Sekuriteit in Randfontein tot jy instap in die hoogs gesofistikeerde...

Besonderhede

Fibreglass Logic

Fibreglass Logic op Graham Rylaan, Plot 202, Tiegerspoort, Pretoria, ontwerp en vervaardig ‘n wye spektrum...

Besonderhede

Furniture Depot

Furniture Depot is 'n nuwe maatskappy met 'n opwindende nuwe produk vir die kantoor, gasvryheid en die...

Besonderhede

Gernic Products

Gernic Products in Rosslyn is ’n familiebesigheid wat spontaan in 1985 ontstaan het om verfrollers te...

Besonderhede

Granny Goose

Granny Goose is 'n handelsmerk wat by meeste mense se gedagtes opkom as jy dink aan linne en ‘n lekker...

Besonderhede

Green Art

Green Art kwekery is op die R512 op pad na Broederstroom en Brits geleë, met die ingang drie kilo’s verby...

Besonderhede

Greenside Kwekery

Greenside Kwekery in Tafelberglaan, Langenhovenpark, in Bloemfontein, is ‘n tuinbouersparadys wat ontdek...

Besonderhede

Heat King

'n Kaggel gee warmte en karakter aan enige huis en 'n goed ontwerpte onthaal area sal nie net bydra tot...

Besonderhede

Hermanus Build it

Hermanus  en Overstrand Build It, op onderskeidelik Hermanus en Gansbaai, vorm deel van Build It se driehonderd...

Besonderhede

Hyper Midas Mosselbaai

Hyper Midas Mosselbaai het in 1993 die lig gesien. In 2006 is ‘n satelliettak in Voorbaai tussen Mosselbaai...

Besonderhede

InStyle Projects

InStyle Projects is ‘n familiebesigheid en het die afgelope 22 jaar in die Tuinroete en Mosselbaai area,...

Besonderhede

Interactive Security Consultants SA

Interactive Security Consultants SA is gestig in 1995 en het gegroei tot die meer as 2000 werknemers...

Besonderhede

Inyati Boorwerke en Waterpomp Groep

Inyati Boorwerke en Waterpomp Groep in Pretoria is sustermaatskappye wat ‘n omvattende diens lewer met...

Besonderhede

Lawnmower Mecca

Sentraal in Tableview is die Lawnmower Mecca. Dié familie-besigheid bestaan al vir meer as 40 jaar. As...

Besonderhede

Lifestyle Home Garden

As the heartbeat to a centre that has blossomed around us, we as the anchor tenant to the Lifestyle Garden...

Besonderhede

Lion Tarps

Sedert 1997 vervaardig Lion Tarps in Bronkhorstspruit, doelgerigte seile vir Afrika. Hulle maak standaard...

Besonderhede

Luckys Discount Centre

Luckys is sinoniem met die Suidkus. Luckys Discount Centre wat op Manaba Beach op die laer suidkus van...

Besonderhede

Makro

Makro has evolved in the retail space from a stalwart warehouse chain to now being able to offer customers...

Besonderhede

Midas Earthcote Tygervallei

Midas Earthcote Tygervallei verskaf ‘n wye verskeidenheid van verf en waterdigtingsmateriale. Hulle dienste...

Besonderhede

Mini Build

Mini Build in Ooseinde, Rustenburg staan reg om jou met enige boubenodigdhede en hardeware te help. En...

Besonderhede

Mitek Industries

Mitek Industries South Africa, with its head office in Midrand, is the leader in the design, manufacture...

Besonderhede

P. J. Projects

P. J. Projects staan vir “Plane Jane” – hulle vervaardig boukomponente vir eerste-vloer verdiepings en...

Besonderhede

Pennypinchers Timbercity Witbank

Pennypinchers/Timbercity Witbank is lekker sentraal geleë op die hoek van O. R. Tambo en Longfellow....

Besonderhede

Piet Retief Mica Hardware

Piet Retief Mica Hardware, is natuurlik die “Doen dit Self” kenners op die dorp. Mica is die tuiste van...

Besonderhede

Premier Shutters and Fires

Premier Shutters and Fires op Hermanus voorsien en installeer ‘n wye verskeidenheid kaggels, braais,...

Besonderhede

Pretorius Meubels

Pretorius Meubels, op Hermanus, is ‘n meubelvervaardiging en verkopemaatskappy wat ook binneversierings-items...

Besonderhede

Raspro Upholsterers Interior Design & Consulting

Raspro Upholsterers Interior Design & Consulting op Vredenburg spesialiseer in bekleding en stoffering...

Besonderhede

Rellings Winkel

Rellings Winkel is reeds twee en sewentig jaar op Kroonstad, en sewe en negentig jaar in die Noord Vrystaat...

Besonderhede

Retha’s Kitchens

Retha’s Kitchens is in 2001 gestig en op ’n sterk fondasie deur die huidige lede uitgebou tot die gehalte...

Besonderhede

Revaro

Revaro is in die Muldersdrift omgewing op die ou Pretoria pad, naby Krugersdorp geleë. Revaro is gemoeid...

Besonderhede

RotoTank

RotoTank in Marburg Industriële Gebied, Port Shepstone, is deel van ‘n landwye maatskappy wat ‘n uitgebreide...

Besonderhede

Sleeper Warehouse

Sleeper Warehouse is nie massa vervaardigers nie, maar vervaardig volgens mense se voorkeure, presies...

Besonderhede

Specialised PVC-products

Specialised PVC-products is gestig in Januarie 2003 as gevolg van voortdurende aanvraag van die Regering...

Besonderhede

Talisa

Talisa is ‘n Amerikaans-Indiaanse woord vir “Mooi Water” – en dit is presies wat Talisa jou bied. Hulle...

Besonderhede

Talisman Hire Wonderboom

Talisman Hire Wonderboom, is deel van die welbekende “Talisman Hire” konsessie-netwerk, ‘n leier in die...

Besonderhede

Tefal

Groupe SEB is die wêreldleier in huishoudelike ware met 'n wye produkreeks en 'n uitsonderlike handelsnaam...

Besonderhede

The Pine Gallery

Mense het al vergeet hoe mooi dennehout kan wees en by die Pine Gallery in Hoedspruit en Tzaneen, wys...

Besonderhede

The Sandstone Story

Die Von Maltitz Gesin, Eugen, Lila en Gisela het The Sandstone Story ongeveer 12 Jaar gelede begin en...

Besonderhede

Theron Broers

Theron Broers op Hermanus is meesterbouers wat, in samewerking met argitekte, van die mees estetiese...

Besonderhede

Thimbles Quilt & Knit

Thimbles Quilt & Knit in Gladstonestraat nommer 10, Durbanville, voorsien al die afgelope 8 jaar kwiltmateriale,...

Besonderhede

Tilla en Jacob

Tilla en Jacob op Kroonstad is die alleen-invoerder en verspreider van Chocolaticas Skoene in Suidelike...

Besonderhede

ToolQuip Hire

ToolQuip Hire in Mosselbaai doen verhuring van algemene gereedskap en boutoerusting en spog met 'n baie...

Besonderhede

Tools & Things

Tools & Things in Middelburg is gestig in Julie 1999. In 2012 het hulle ‘n groot mylpaal bereik deur...

Besonderhede

Urban Rain Systems

Urban Rain Systems is die vervaardigers van die revolusionêre RainCell tenk-reeks. Urban Rain Systems...

Besonderhede

Victorian Side Bathrooms

Na 29 jaar se puik dienste lewer Victorian Side Bathrooms steeds badkamer restourasie en opknappingwerk....

Besonderhede

Weather Master

Weather Master bestaan reeds sedert 1953. Hulle gewildste produk is die verstelbare Weather Master louvre...

Besonderhede

Woodenways

WOODENWAYS Meubels in Riverside, Nelspruit, bied die volmaakte oplossing, wat ook al jou smaak in meubels...

Besonderhede

Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site