Ecoclean SA & Steamachine
Ecoclean SA met sy hoofkantoor in Gauteng is die verspreider van Optima stoomskoonmakers.
STEAMACHINE is die enigste handellaar in die Wes-Kaap. Die Optima-reeks is ‘n leier in hierdie bedryf sedert 1999.
Die omgewingsvriendelike Optima word gekenmerk deur lae waterverbruik. Die vogbeheer-kontrole maak die Optima die enigste egte droë stoommasjien wat dien as natuurlike ontsmetmiddel en reukweerder.
Die Optima is ideaal vir binne en buite skoonmaak. Die Optima is veelsydig, doeltreffend en veilig om te gebruik op alle oppervlakke. Die Optima word ook effektief gebruik in die landbou, gasvryheids-, vervaardingings- en vele ander industrië.
Ecoclean SA en SteaMachine se prioriteit is hul kliënte met ‘n naverkoopdiens en instandhoudings dienste deur geakrediteerde tegnikuste.
sales@eco-clean.co.za
www.eco-clean.co.za