By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Home Corp

Home Corp se doel is om stylvolle, duursame meubels te verskaf, maar om steeds pryse laag te hou, deur die middelman uit te sny en direk vanaf die fabriek in te voer.

Home Corp het alles onder een dak vir jou huis met takke in Windhoek, Swakopmund, Gaborone, Boksburg en Kempton Park. Besoek gerus hulle webtuiste - homecorp.africa vir meer inligting.

Home Corp streef daarna om die huisdekor-mark in kwaliteit, omvang en prys te lei. Hulle sal nooit kwaliteit inboet nie, en kliënte kan altyd verseker wees dat met hulle eksklusiewe meubels en topklas toestelle, hulle niks anders kan verwag, behalwe uitnemendheid van begin tot end.
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site