By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.
...

Agrifriend

Agrifriend is presies wat hulle naam sê – ’n vriend vir al hulle landboukliënte. Sedert 1981 lewer hulle...

Besonderhede

Agrigel

Agrigel op Delmas vervaardig en voorsien vloeibarekunsmis-pompe en bybehore sowel as ‘n presisie-toedieningstelsel...

Besonderhede

A-Ha Voere

A-Ha Voere op Sundra is verspreiders van troeteldiervoere en vervaardig ook hulle eie hondekos-reeks,...

Besonderhede

ArcelorMittal Suid-Afrika

ArcelorMittal Suid-Afrika vorm deel van die wêreldwye ArcelorMittal groep, die grootste staalvervaardigings-maatskappy...

Besonderhede

Bethal Intermec Engineering

Bethal Intermec Engineering lewer nou al die afgelope 25 jaar net die beste ingenieursdienste hier uit...

Besonderhede

Bokmakierie Boerdery Trust

Bokmakierie Boerdery Trust in Joubertina omvat ‘n hoender- en varkboerdery, ‘n abbatoir vir pluimvee...

Besonderhede

Bonnox

Bonnox maak vooraf vervaardigde heinings uit ligte- en volversinkte draad. Dis koste- en arbeidsbesparend.Bonnox...

Besonderhede

Case Ladybrand

Case Ladybrand is ‘n Northmec handelaar wat op handel- en dienslewering in die oos-Vrystaat en Lesotho...

Besonderhede

Die Cavalier Groep

Die Cavalier Groep met hoofkantoor in Cullinan is waarskynlik een van die enigste ten volle geintegreerde...

Besonderhede

GWK Farm Foods

GWK Farm Foods maak hulle eie unieke braaipap wat ander braaipappe op hulle neuse laat kyk.Dis ‘n plaasvars-produk,...

Besonderhede

Highgate Volstruis Skouplaas

Die bekende Highgate Volstruis Skouplaas, is vernoem na die voorstad van London, waar die oorspronklike...

Besonderhede

Klein Karoo Saad Produksie

Klein Karoo Saad Produksie of KKSP is ‘n professionele groentesaad-produksie besigheid. Hulle produseer...

Besonderhede

Malu Pork

Die naam Malu, is bloot ‘n samevoeging van twee vanne – Malherbe en Lubbe. Malu besit twee plase – Malu...

Besonderhede

Myburgh Toerusting

Myburgh Toerusting is ‘n familiebesigheid op Ermelo wat landboutoerusting vervaardig vir Suid-Afrikaanse...

Besonderhede

Northmec

NORTHMEC met sy hoofkantoor in Isando, Kempton Park,  is ‘n verskaffer van landboutoerusting, onderdele...

Besonderhede

Nulandis

Nulandis is al jare lank 'n vennoot vir boere in Suidelike Afrika. Met hulle 'NuWay' benadering en die...

Besonderhede

OVK

Met sy hoofkantoor in Ladybrand en 52 handelstakke in die Oos-Vrystaat , Noord- en Oos-Kaap en Lesotho,...

Besonderhede

Triotrade

Triotrade is ’n landboukommoditeit- verhandelingsmaatskappy. Die embleem van Triotrade verteenwoordig...

Besonderhede

Trogtek

Trogtek vervaardig ‘n wye reeks sterk plastiek-krippe en produkte wat oor die hele Suid-Afrika, Namibië...

Besonderhede

Tzamac

Tzamac is kort vir Tzaneen Macadamias wat sedert 1997 ’n plaaslike fasiliteit is en bedryf word vir die...

Besonderhede

United Seeds

United Seeds in Moreletapark lewer sedert 2005 saad van hoë gehalte aan die landboumark. Hulle spesialiseer...

Besonderhede

Waltkon

Waltkon Vleisgroep is betrokke by elke faset van produksie. Die besigheid het aanvanklik as ʼn boerdery...

Besonderhede

Woodlands Dairy

Woodlands Dairy in Humansdorp, het in 1995 begin as ‘n verpakkingsaanleg vir die verpakking van slegs...

Besonderhede

Ystervark Staalwerke

Ystervark Staalwerke het baie klein begin, maar die aanvraag na hulle stewige plaasprodukte het gelei...

Besonderhede

Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site