Prime Align
Prime Align het in Maart vanjaar amptelik hier in Secunda begin werk en hulle spesialiseer in voertuigsuspensies, bande en wielsporing, vir beide passasiers- en swaar voertuie.
Prime Align se goeie diens is van toepassing op alles – van voorraad en tegnologie deur tot by die feit dat kliënte op hoogte gehou word van alles wat gedoen moet word. Jy sal baie vêr moet gaan soek om Prime Align se lae pryse te kan klop, al werk hulle net met die beste en nuutste tegnologie.
Die splinternuwe Prime Align op Secunda – kom beproef hulle gerus – want hier jy kry waarde vir jou geld.