By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Featherwood Aftree Landgoed

Featherwood Aftree Landgoed is geleë in die ooste van Pretoria naby inkopiesentrums, kerke en die Pretoria-Oos Hospitaal. Dis ‘n gevestigde ontwikkeling met ‘n dienssentrum en versorgingsfasiliteit.

Twee- en drie-slaapkamer simpleks eenhede is te koop direk van die ontwikkelaar en jy betaal dus geen hereregte nie.

Woonstelle in bystandversorging is ook te huur en alle wooneenhede is reg om onmiddellik in te trek.

Kontak Featherwood vir meer inligting oor dié prag-ontwikkeling, gerugsteun deur Old Mutual.
Kontaknommer:067 005 8623
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site