By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Life & Leisure Luukse Gastehuis

Life & Leisure Luukse Gastehuis is akkommodasiespesialiste in die hartjie van Stellenbosch, op die pragtige en sentrale Van Riebeeck Straat.  Life & Leisure is binne stap-afstand van die middedorp, botaniese tuine en gewilde restaurante. 

Life & Leisure bied ‘n luukse gastehuis sowel as eenhede vir individue, korporatiewe kliënte, families of groepe.  

Opsies sluit in: die Gastehuis met sewe en suite modern gemeubileerde kamers, een familie-eenheid met drie kamers in die Gastehuis en dertien selfsorg Bachelor woonstelle. 
Kontaknommer:021 886 6955
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site