By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Nellie van Staden Eiendomme

Nellie van Staden Eiendomme vier veertig jaar as spesialiste in Aftree-oorde met voortreflike aftree-geleenthede landwyd beskikbaar.

Besoek onder andere Featherwood Aftree Landgoed in die Ooste van Pretoria - Simpleks woonstel eenhede is beskikbaar vir onmiddelike okkupasie. 

Woonhuise is ook beskikbaar op herverkoop. 

By Sunrise View in Suid-Oos Pretoria is nog 3 huise direk van die ontwikkellaar beskikbaar.

Indien jy wil koop,verkoop of deel word van Nellie van Staden Eiendomme se dinamiese verkoopspan, kontak hulle gerus.
Kontaknommer:082 55 22 77 5
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site