By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Port del Mar

Port del Mar in Hermanus was oorspronklik ’n krag substasie en is omskep in ’n luukse gastehuis met heerlike verblyf en ontbyt. Port del Mar beteken ‘hawe by die see’ in Spaans maar is ook ’n sinspeling op die eienaar se naam – Martin Delport.

Met moderne, luukse en ruim kamers, kry jy waarde vir jou geld. Dis privaat met mooi uitsigte. Verder is jy stapafstand van die dorp met al die winkels en restaurante en net 300 meter van die see en swempoel af.

Of jy kom vakansie hou of net Hermanus besoek vir sake – Port Del Mar se personeel sal jou op die hande dra.

Port Del Mar – Luuks, mooi en perfek geleë – pragverblyf waar jy tuis sal voel.
Kontaknommer:078 831 8465
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site