By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Pumpkin Tree Guesthouse

Pumpkin Tree Guesthouse by Vosstraat nommer 7 in Middelburg, bied skoon, mooi en gerieflike verblyf – ‘n tuiste weg van jou huis.

Hier sal jy net kan tevrede wees tussen die vars wit linne en handdoeke; die Koffie- en teefasiliteite; die mikrogolfoond en yskas in jou kamer met geselekteerde DSTV-kanale, en-suite badkamer en gratis Wifi.

Pumpkin Tree is gelisensieërd en het kaartfasiliteite, ‘n lekker swembad, veilige parkering en al die eenhede word daagliks gediens. Wasgoeddienste is ook beskikbaar op aanvraag.

Pumpkin Tree Guesthouse – hier kry jy net vriendelike en persoonlike aandag. Dis om die draai van Hoër Tegniese Skool Middelburg en die winkels is stapafstand van hulle af.
Kontaknommer:082 673 3455
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site