By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Selborne Golf Estate, Hotel & Spa

Selborne Golf Estate, Hotel & Spa is net 'n uur suid van Durban geleë, met ’n kampioenskap-gholfbaan en soveel meer. 

Die hotel spog met 'n ryk geskiedenis en gaste kry pragtige luukse akkommodasie in ware glansryke koloniale styl.

'n Wye reeks smulkos word aangebied by die Lord Selborne en Terrace-restaurante. 
En Barkers Bar, met 'n mooi uitsig oor die pragtige tuine, is 'n moet vir skemerkelkies.

Saam met die kampioenskap-gholfbaan, is dit Selborne se koloniale gevoel, rustige landgoed, luukse kamers, wonderlike spa en vriendelike personeel wat dit laat uitstaan bo ander.
Kontaknommer:039 688 1800
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site