By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

The Lofts Boutique Hotel

Die Lofts Boutique Hotel het sy lewe begin as nederige skuur waarin houtromp-bote gebou is om as myn-veërs tydens die tweede wêreldoorlog diens te doen. 

In 2001 het die Mulder-familie die opwindende projek aangepak om die “Old Boatshed” in hierdie eksklusiewe boetiekhotel te omskep en te restoureer.

Aandag aan unieke detail - veral in die kamers - warmte, 5-Ster persoonlike en vriendelike diens vir elke gas, maak dit die uitsoek Boutique Hotel in Knysna.

Die Lofts Boutique Hotel het 'n uitstekende ligging op die oewer van die Knysna-strandmeer, en is loopafstand van die beste restaurante in Knysna. 

Die sonsondergang is asemrowend...die atmosfeer besonders... 

The Lofts Boutique Hotel - Dis 'n plek wat jy nooit sal vergeet nie.
Kontaknommer:044 302 5710
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site