By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Thorny Bush Estate

Thorny Bush Wildlife and Golf Estate by Mokopane bied ‘n veilige en gerieflike landelike leefstyl op 160 hektaar Bosveld.

Thorny Bush is die eerste landgoed in sy klas in Limpopo – en die ideale plek om ‘n gesin groot te maak of om jou aftreejare te geniet.

Talle huise word reeds bewoon terwyl konstruksie voortgaan. Die kontemporêre Bosveld-boustyl gebruik natuurlike materiaal en kleure wat inskakel by die omgewing met sy ryke voël- en dierelewe. Die landgoed is geleë binne ‘n gevestigde wildreservaat wat onder meer koedoes, impalas, njalas en bosbokke bevat sowel as ‘n 18-put gholfbaan en al die fasiliteite wat ‘n aktiewe buitelug leefstyl bevorder. 
Kontaknommer:072 211 3569
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site